Hi ladies
Got a update from Tanz and I'm afraid it's not great news. Please keep them in your prayers. I will just paste below what she wrote.
First this update was sent..... "Juan is uit, dis nie goeie nuus nie, dit is toe n gewas op die brein, hy lyk aggresief, hul het van hom uitgekry maar nie als. Hy het erg begin bloei, en moes toemaak, hy is stabiel maar het baie bloed verloor, hul se dis maar moeilik as sy hartjie nou gaan staan kan hul niks meer doen nie. Dankie vir julle gebede."
Then this one followed......"Hulle is terug geroep hosp toe, gese dit gani goed nie. Sy hardklop is af na onder 80 toe en hulle kry ni sy bloeddruk nie. Die bloeding by sy wond wil nie stop nie. Toe gee hulle stollings medikasie en sit die asemhalings masjien op sy hardste. As dit nie werk nie en sy hart hou weer op... Die dokter se dis nie die moeite werd om hom aan die lewe te probeer hou nie!!! Glo jy daai kak! 'N uur later toe kom hulle weer uit en se, hulle het sy hart reg gekry na 130 bpm toe. Hulle het sy bloeddruk gekry, hyt weer kleur en hyt al bietjie krag terug... Hy baklei al teen die pype! Hulle gee medikasie om hom stabiel te hou en dan moet hulle hom nou stabiel kan hou vir 'n week of so voor hulle weer kan opereer. Maar daars darem vordering! Dank die Here!!"