file Oktober & November 2011 Mammas

14 years 8 months ago #217979 by skitterling
Lindy she is so gorgeous!!! The only reason why I wonder about the drool, is because M did not start so soon....

Elrike, sjoe, E groei baie mooi. Hoop hulle albei gee jou goeie slaap in die vervolg :)

We went to the "secret" beach today, was a lot of fun. Just a pity my dear 2year old refuses to have photos taken of her :(

Anyhow, have a lovely evening ladies

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #217948 by Lindy
Here's a few of the pics











Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #217944 by Lindy
Hi Ladies

How are you all doing? I finally got my photo's for the newborn shoot I will post some now.

Elrike Oh my Gosh!!! :woohoo: 9?!?!?!?! Dis flipping awesome baie geluk man! Shame ek het jou so jammer gekry nou die aand toe L wakker was shame man maar soos jy se ne "the joys of being a mom"

Skitter I have not noticed much drool with K and I'm not sure either if it is normal. I am so sorry that the girls have to go back it sounds like you really enjoy having them there with you.

Kylie is going for her vaccines next week wednesday Oh my gosh I am so so nervous about that.

Tanz how did it go?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago - 14 years 8 months ago #217905 by elrike02
Hi julle!
Edrich het toe geslaap to 5h30 gister oggend, maar ja, net toe ek nou dieaand dink ek gaan slaap, besluit Luwan dis opstaan tyd...Hy het toe eers seker by 3h00 gaan slaap, so ek het maar die minimum slaap gehad! Ai, die eerste aand wat Edrich so goed deurslaap, hou Luwan my uit die slaap!!! Joys of being a mom!!!

Ek het Edrich vandag by die kliniek gehad vir sy inspuitings. Hy was 'n groot seun!! net 2 gille gegee en toe is dit oor!! Ai, maar ek het hom so jammer gekry! Dit is so nie lekker nie!!! Hy weeg 5.7kg, 59.5cm lank en is 40.5cm om sy kop! Hy het in die 2 weke 700g opgetel, 2.5cm gegroei! :-)

Ek het ook vandag die Mirena bespreek - Ek gaan die 16de! Ek is nogal opgewonde!!! Ek het ook vandag aangebied by die dr's om hulle uit te help met hul admin, want die dame wat dr aangestel het, Dinsdag begin het, het vandag haar sleutels terug gegee en gese sy sien nie kans nie... Ek sien nogal uit om weer bietjie met groot mense te werk - dit sal seker net deeltyds wees, en net as hulle my nodig het!!

NOu ja, Edrich slaap, Luwan bad so ek moet seker maar gaan loer dat hy ook kan gaan slaap!!! Mooi aand vir julle almal!

O ja ek wou julle nog vertel het... My sussie (my kiddies se peetouers) se dogter het vandag haar Matriekuitslae gekry en sy het NEGE onderskeidings gekry! Ons is so Trots op haar!!! Hulle het 'n beriggie in die Beeld van haar, en toe ons so deur die koerant blaai, het Luwan eerste haar fototjie gesien en gese "Ne'tjie Mamma..." :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #217813 by elrike02
Hi you all!
Happy 2012 to you all!

Tanz - ek is baie jammer oor Klein Juan, maar ek glo hy is op 'n baie beter plek. My hart gaan uit aan julle almal in hierdie swaar tyd! Sterkte daar!

Chanz - klink of dit goed gaan met klein Michael! Ek kan nie glo dat hy al 3 maande is nie!! Voel soos gister wat ons nog swanger was. Ek het 'n Practica stel. DIt is nogal oulik, maar ek het nie baie tyd om die aktiwiteite met die kinders te doen nie, maar toe Luwan klein was het ek dit met hom gedoen en mens kon sommer sien sy ontwikkeling was gevordered teenoor kinders van dieselfde ouderdom, wat nie Practica doen nie. Maar dit is baie duur eintlik en as jy jou kind na Moms & Tots of van daardie opvoedkundige sessies toe vat is dit baie voldoende.

Deja - sterkte met die dieet. Ek oorvreet my party dae - dink nie ek sal kan oorleef as ek op 'n dieet moet wees nie!! (Alhoewel ek 'n kg swaarder is as wat ek veronderstel is, is van my Pre-pregnancy denims heeltemal te groot...)

Lindy - Ek kan glo as Kylie vir jou smile, dan is die laat nagte en min slaap nie 'n probleem nie!! Mens kan jou nie 'n lewe sonder hulle voorstel nie!

Skitter - Ek kan nie glo dat die vakansie al verby is nie... Maar ek is seker julle het baie lekker met die meisiekinders gekuier!! Dit sal vir my heeltemal te erg wees om hulle weer huistoe te stuur...

Edrich word nou elke dag net ouliker!! Hy begin geluidjies maak as hy lag, dit wil klink of hy hardop lag, maar kan dit nog nie hardop lag noem nie!! E gaan Donderdag vir sy inspuitings, dan is hy 8 weke. Ek het ook vandag my afspraak gemaak vir die Mirena die 16de!

NOu ja! Ek moet seker gaan slaap - Lyk of Edrich elke aand beter begin slaap!!! Dit is nou 00h27! Hy het al 7h00 gaan slaap!!! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #217812 by skitterling
Hi mommies

Chanz, Michael is doing so great, you are doing an awesome job!

Tanz, Liam didnt have any side effects, neither did his sister...but all babies differ. I do not believe in giving pain meds before either only if needed afterwards. Good luck, it is a very heartsore thing :(

I would honestly lay a complaint against that doctor. He clearly did not do his job, or withheld information from the parents if he did notice something was wrong.

Lindy that is horrible :( I hate things like that. Congrats on the smile :) :) :)

AfU doing well, Liam is so super loud at the moment laughing and talking. He is an absolute little angel. The girls are also so nice, and hubby took a few days off to spend with them all. (YAY for help) Just a bit more than a week left before the girls leave and hubby is already super sad :( especially since he knows the girls want to stay here.

Just a quick q - does your babies also drool a lot??? Gosh Liam is soaking wet 30 min after he gets dressed. Eating his hands constantly too ...hope it is not teeth

Let me go chase the cat, lol. Have a lovely night ladies with plenty of sleep :)

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #217810 by Chanz
Ja nee Tanz, ek dink ook nie veel van haar gynae nie. Hy kon lankal gesien het babatjie sit nie gewig aan nie en dan ondersoek instel. Gynaes kyk gewoonlik meer in die laaste 2 maande omdat dinge maklik verkeerd kan gaan.
Daar was nie vir Michael enige ernstige side effects nie maar elke baba verskil. Ek het net voor elke vaccination vir hom 2.5ml Panado gegee en zambuck op sy bene na die inspuitings op gesit. Hy was bietjie huilerig daarna maar die volgende dag is hy weer homself. Maar ek sal sien hoe gaan dit. Want vandag was hy bietjie meer huilerig.

Lindy- OMW thats horrific. A couple years back we were travelling on the N2 from pongola to rbay and when we were driving past a township this zulu man ran down the embankment after his wife I presume and started beating the hell out of her, infront of everyone :ohmy: :angry: :swear: I hate violence
Aw thats so cute that Kylie has started smiling. It really melts your heart and makes all the sleepless nights worth it.

I agree with Lindy, Deja I dont know what you want to loose. You really do look amazing. I know alot of women who would die for a body like yours :)

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
TTC for just over 2 years 2009-2011 Male & Female Infertility
PCOS and IR diagnosed in 2010 put on glucophage
No BFP after 6 months
2010- one MC (nature took it's course) :( One more angel in heaven :)
First FS appointment Jan 2011, PCOS confirmed to be extremely severe. No ovulation and hormones completely imbalanced.
Jan 2011-first medicated cycle with normal intercourse = BFN
Feb 2011-...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account