Hi Everyone,
WOW, can't believe Kota is a month old already!
Lizel, Kota bring ook melk op na elke voeding (dit raak nou bietjie minder) so ek het maar aangeneem dis reflux. Afhangende van hoeveel hy opgebring het, gee ek hom maar weer net boob en hy tel baie mooi gewig op so ek is nie regtig bekommerd nie.
Ek wil nie op enigiemand se tone trap nie, maar ek dink nie 'n baba kan vir sy ma se melk alergies wees nie (net my opinie) en na wat ek hier
www.lactivist.net/infant-formula-baby-mi...-contamination-info/ gelees het sal ek alles in my vermoë doen om nie vir my kinders blik melk te gee nie, maar weereens dis net ek, en ek veroordeel nie enigiemand wat dit vir hulle kinders moet/wil gee nie.
Claire, I'm sure the Chiro will help, I've had Kota there 5 times already and each time you can see a huge difference for at least a few days (until his sister has gotten hold of him...

) You can also try to get
Hylands Colic Tablets, I got them from Dischem. Its a natural product, (the ingredients looks like a combination of tissue salts to me) and also seems to help to calm him.
Tanz, ek moet met jou saamstem... My man help ook baie, maar dit voel vir my of hy meer gehelp het met die eerste een...
Deja, jammer om te hoor van die huil episode, ek is seker Sion sal dit nie regtig kan onthou nie en dis nou nie asof jy dit aspris gedoen het nie!
Liz, Kota sal ook heeldag drink as ek hom toelaat...

Hy drink selfs in sy slaap. Ek weet "hulle" se babas drink nie as hul slaap nie, maar ek kan voel EN sien hoe suig hy en hoor hoe sluk hy...
Sorry must go again!
Hi to all the other ladies & hope everyone enjoys their little ones...