file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66079 by Cornel
Hi Hexy!

Darem bly om te hoor ek word bietjie gemis! :laugh:

Ek is so trots daarop om jou as my preggie maatjie te he....nou kan ons saaaaaammmmm deur alles gaan! :woohoo:

Ek is nog nie regtig honger nie..... :unsure:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66073 by sexy~hexy
Hiya Cornel, het jou gister gemis :) Jy is nou my preggie-maatjie, so as jy nie hier is nie is dit maar stil :P

Ek het ook nog die dowwe AF-tipe pyne, steekpyne met tye as ek bv te vinnig opstaan. En ek is sommer al vroeg honger :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66072 by Cornel
Goeie more ALMAL!

Hier gaan dit goed,net so bietjie krampies,maar verder is als hunky dory!

Gister was DH by die huis,ons het omtrent heeldag net gele en tv gekyk,van kinderstories tot diereprogramme!

Hier is dit weer bietjie koelerig vanoggend en die wind waai!

Nou raak die tydjie ook darem bietjie minder!!!!!!!!!! Een van die dae sien ek weer my ouers en ook ons baba!!!!!!!!!! :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66067 by sexy~hexy
More almal

:D @ Driekie & Strikkie wat ons gevat het na bl 700 en die hele bl700 omgechat het!!

Morgan, jy is 'n stunning mamma en Carli is bevoorreg om jou as haar mamma te he - om te dink jy was bekommerd oor of jy gaan bond met haar (((hugs)))

Ag leka G - a new hairstyle is as good as a holiday :D Ek wil nou my hare bietjie laat groei, hopelik help die vits wat ek drink dit aan! En sjoe De Nys groei omtrent leka!!

Blessed, bly om te hoor dit gaan baie beter :)So sien ons elke dag watse wonderlike God ons dien! Jy moet nou rustig wees en relax.

AFM - in my kanon in laat vanoggend, en toe wil my straightener ook nie saam werk nie :angry: DH was toe verplig om op te staan om my oue weer 'n plug aan te sit, en toe is die verkeer nog erg ook agv 'n ongeluk. What a way om 'n Donderdag te begin :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66049 by Blessed to be Mommy
More girls!

Ek het al probeer post maar dit werk nie so lekker van my foon af nie!

Ek het sopas 2aande in die hospitaal geslaap! Is Di opgeneem met pre-eclampsy! Almal het bbaie hard vir my gebid want boetie moet nog so bietjie bly en groei in sy mamma se magie! PRYS GOD dat my plaatjie telling opgegaan het en dat daar nie meer protiene in my uriene is nie!! Ek behoort vandag huis toe te gaan, maar mag nie meer werk nie!
Dankie vir al julle gebede! ALLE EER aan ons Hemelse Vader! Hy is so getrou!

Sal op n later stadium bietjie meer update!

Xx

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66010 by Tienka
EK het gou kom inloer om te kyk of daar nuus van Kriek is, wonderlok doll, ek hou styf duime vas vir jou

Morgs, ek is bly dit gaan so goed met Carli, en ek het nooit getwyfel dat jy nie 'ngoeie job sal doen nie, jy is 'n stunning mamma!!

G,goeiste maar jy het 'n besige dag agter die rug, dis baie moontlik dat hy deur 'n growth spurt gaan, die man moet mos groei LOL

Ek gaan nou slaap, vat die kids more om te fliek terwyl ons nog gemaklik kan :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65997 by G Baby
hallo julle,was omtrent vandag mia,was heeldag in Tzaneen,het my hare gaan sny en kleur en inkopies daarna gaan doen. Het vir de
nys saam gevat,en die ander 2 het by my ma gebly.
ma bietjie gaos gewees,maar darem amper als gedoen gekry. ek dink die mannetjie gaan deur groei fase,want vandag het hy vreeslik baie gedrink en het hom geweeg en hy weeg nou 3.8kg,so hy tel baie mooi gewig op-'n volle 900g al van dat ons uit di hospitaal is.

kriek ek hoop dit het goed gegaan met jou onderhoud,het aan jou gedink.
hoop dit gaan goed met julle almal,ek het gelees maar ook weer klaar vergeet.
Anje-wanner gaan jy fs toe?
charlaine ek hoop jy raak die maand preggies!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account