file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66098 by sexy~hexy
More Anje en Klippe :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66097 by sexy~hexy
Hehehe Cornel, met Jayden kon ek nie vleis ruik of eet of verwerk nie, het gelewe van hoender en vis! Dan raak ek soooo lus vir braaivleis, dan braai DH vir ons, as hy die pan so oopmaak draai ek om en vat maar net 'n braaibroodjie LOL As hy vleis wou he het hy geweet om dit self gaar te maak.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66096 by Cornel
Hi Nelria!
Die honger word is bietjie 'n probleem hier....hier kry ek glad nie waarvoor ek lus is nie! :laugh:

Ek kan deesdae rooivleis nie in die oe kyk nie....gelukkig was ek nog nooit regtig lief daarvoor nie. Gestraand toe vertel DH vir my van die lekker stuk steak wat hy gaan eet as ons eers in die SA is,maar ai ek het sommer naar geword net vir die idee daarvan!

Gestraand het ek okay geeet (nie waarvoor ek lus was nie,maar toemaar) Hoender stew met rys,tamatiesous en BBsous gemeng! :silly: Dit was nogal heel aanvaarbaar :laugh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66090 by sexy~hexy
Hiya Nel bly om weer van jou te hoor :) Hoe gaan dit met Lea en Xen en DH?

Ja ja, glo dit of nie Kathu kan verkeer kry - myn toe en terug. Dis net 'n enkel baan myn toe en 'n enkel baan van die myn af in dorp toe, so dis deesdae ook hectic hier!

Koop vir Jayden die banana flavour, maar ek hou van die whole wheat en die chocolate ook :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66089 by Nelria
sexy - what flaovour? ek loooooooooooooooooooove pronutro

cornel - ek was altyd heavy honger met my preggies maar gelukkkig gaan dit weg na 1ste trimeseter anders so ek groter as 'n huis gewees het :)

driekie - wow jou in-laws klink rof girl :(

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66087 by Nelria
more more ladies het bietjie wee opgevang :)

hexy - verkeer in kathu :) klink very funny LOL

cornel lekwa rustige daggie met manlief klink awsome :)

blessed - so bly jy is uit en beter hoop armand klou soos neut en nou jy op kraam verlof reg? stuur bietjie jou nr? dan reel ons kuiers tussen jou, my morgs en tienks :) - 072 1220635

g - wil ook hairs cut myne in state - yey oor gewig ek weeg xen nie so nie clue wat hy weeg nie

morgs - yey oor carli so goed thrive kan nie wag vir popspeel nie :)

tienks - enjoy movie en min dae sus :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66086 by sexy~hexy
Ek het gisteraand net pronutro pap ge-eet, my maag soek nie meer iets swaars (groot ete) in die aand nie, dink dis hoekom ek so vroeg honger is :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account