file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68911 by klippie
Ja Lalie - ek het bietjie gegoogle. Die E2 toets is die estradiol toets wat die estrogeen meet, dit neem toe soos wat die follie groei. So as die vlakke hoog is, beteken dit die follie se "sakkie" skei genoeg estrogeen af en dan kan dit dui op goeie eiertjie kwaliteit. Dis hoekeom ek worry dat die dr vir my nou nog 'n menopur voorgeskryf het na hy my bloods gekry het - seker is daar fout met my estrogeen? Ek sal hom bietjie more vra.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68910 by sexy~hexy
Dassie, Driekie het sms van Ankia gekry dat AF toe opgedaag het.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68907 by sexy~hexy
Hehehe Cornel ek gun dit vir jou!!! My swangerskap met Jayden was 'n breeze, vir 'n week daardie doodse naarheid gehad, verder was als honky dory, net erg sooibrand gehad en hoe verder in swangerskap hoe meer lyfseer. Maar overall was dit sooo 'n leka swangerskap.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68905 by Morgan
Klippie moenie stress nie dis hoekom die dr jou bloed getoets het om seker te maak als is 100% daai ekstra inspuiting is dalk net vir incase.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68901 by Laliek
Hallooo Klippie! Dalk wil die dok net seker maak als is 100%. So is dit hoekom jy bloods doen? Sodat hulle kyk of die hormoon levels ens reg is in jou bloed met al die inspuitings?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68897 by klippie
Strikkie!!!!!!!! Wanneer toets jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68896 by Laliek
Hi julle!

Wat's nuus hier? Ek wag nogsteeds vir AF, het Vrydag my birth control pills klaar gemaak, AF moes toe opdaag Saterdag maar ek wag nog. FS se ek moet maar wag tot Woens toe en as dit dan nog nie opgedaag het nie moet ek hom weer bel. Ai tog, ek soek nou die AF man want ek wil met rondte 2 iui begin!!

Strikkels - bedrieg my oe my??? Is jy al twee dae laat? Wanneer toets jy???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account