file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68895 by klippie
Girls

Ek het die dr gebel oor my bloeduitslae, toe sê hy ek moet 'n ekstra inspuiting menopur kry....ai tog, so dis waarheen ek nou verdwyn het. Ek is so omgekrap, want ek worry dat iets nie lekker is met my hormone nie. Ai tog. Moet hom nou weer more-oggend gaan sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68894 by Nessie
Driekie, dit klink heel goed! Ek hou FXFXFX!!!

LOL Cornel! Ek sal jou glo, ek kan ook so aanhoudend raak as ek opgewonde is oor iets!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68889 by Dassie
Ja Hexy my ticker en scan loop mooi saam.

Ek hou duimvas vir BFP's die maand.

Het Ankia toe ooit getoets?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68888 by Cornel
Nessie ~ ek kan nou regtig nie meer wag nie,dink DH is al moeg vir my gemounery!!!!!!

Driekie ~ vandag se kos was okay,T-bones,rys en wortels (ek het nie eers gekyk wat is nog daar nie)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68881 by Driekie
Haaai - welkom terug Cornel - was lunch darem beter!?

Haai Nessie - nie veel hier aan die gebeur nie en nog geen bfps nie - ons wag vir Ansa se nuus, ek wag nog en Strikkels is ok nog in die maand.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68879 by Cornel
Ai Hexy ek hoop maar die dr kan jou vanmiddag help.

Ek moet se voel heel goed (sorry jy wil dit seker nie hoor nie).......

FX vir jou!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68877 by Nessie
Hi julle!
LOL! Skuus, dit gaan maar rof by die werk. DH was die hele naweek weg, ons kon darem gister 2x BD en nou is hy weer vanaand weg so ek hoop maar daai spermpies swem mooi aangesien ons dit eers more weer kan doen en ek dink ek O vandag??? Dit help baie ne! Skuus, TMI!

Morgan, sien jou nooi het deurgeslaap… jys gelukkig ne!

Cornel, julle dae raak nou min vir SA!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account