file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #69004 by Cornel
Arme Strikkie ~ Rooi Kol Op Die Hol :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69002 by Morgan
ooo julle, hulle het gebel hulle gan nou my dishwasher en ons nuwe TV kom aflewer!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69001 by Driekie
HEHEHEHE Klippie!!!!

Strikkie - selfde gebeur al heeldag met my!!!

HExy is nou al klaar seker weg - maar nu ja Sterkte dolla!!!
En albei Cornel en Hexy se swart tickers by my wys 6w1d en die ander 2 tickers 6w...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69000 by ChaNa
ek hoop ook dis sy. Maar sy werk nie oor naweke nie so hoop ek val voor die naweek. Ekt gesien daar is 'n ander kamertjie in sy spreek kamer waar 'n bed staan, so hoop hy se mens moet daar gaan le vir 'n rukkie maar ek twyfel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68995 by klippie
Jip Charlain, toe ek klaar met dok gepraat het moet ek al die pad weer hospitaal toe ry....grrr. En Sr Nicky is nie daar nie, toe moes ek iemand anders kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68994 by Strik*kie
LOL Klippie, dit sal my luck wees dat die hele dorp my sien met so lekka rooi kol op hol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68993 by Cornel
Sjoe Klippie,dit klink regtig gevaarlik! :huh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account