file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68992 by Morgan
LOL klippie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68988 by klippie
Strikkie - trek 'n stywe wit broek aan en gaan loop 'n draai deur die dorp se mall.....sonder enige "beskerming" in jou handsak. As die antie kom, sal dit op daai moment wees...As nie, dan kan jy maar toets!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68987 by ChaNa
klippie het jy al di nuwe menopur laat spuit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68986 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68977 by Strik*kie
Hi Lalie, thx jong maar ek gaan nie my hopes opsit nie, vat dit maar soos dit kom. Het vanoggend gespot en niks verder maar al heeldag erg AF tipe krampe. So ek wag en kyk wa gebeur. Dink die nasty surprise is seker oppad ;)

Dankie Driekie, ek hol bietjie rond kom loer net so af en toe wat gebeur dan is ek sommer vanself uitglog. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68974 by klippie
Hexy, al 2 jou tickers wys 6 weke - belowe!

Charlain - ek hoop eintlik dis nurse Nikcy wat dit doen - sy is darem meer approachable. Dr is darem te haastig - as hy die IUI doen sal hy wil hê mens moet dadelik waai, dan loop als dalk uit voor mens by die spreekkamer uit is....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68971 by Cornel
Tata Hexy!

Sterkte! Sal FB dophou!!!!!!!!!

Lekker aandjie vir julle!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account