file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #33585 by G Baby
Paisley nee wat,hulle behoort so cupsize,dalk bietjie meer te groei. Jy sal deftentief nuwes moet kry,enige iets wat gemaklik is,dalk iets wat jy met borsvoeding ook kan gebruik. alhoewel mens se boobies nog bietjie groter is met borsvoeding ook? Myne het baie gegroei aan begin van swangerskap,op die staduim lyk dit of dit weer bietjie kleiner is,dink aan die begin is jou kliere ook baie geswel en progesteroon wat jy drink bevorder ook groei baie!
Lekker man,my man luv die groter boobs!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33582 by Tienka
Nope Pais, jy kan enige gemaklike bra dra, ek LOVE die Carefix maternity bra's. Dis vrek lelik maar is super gemaklik vir my groot boobs.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33579 by sexy~hexy
Dankie vir die antwe :) Sal weer bietjie daai sperm meets egg plan gaan bestudeer hehehehe Ek dink indirek het ek 28dae siklus, my eerste twee dae spot ek net en dan begin ek vloei...was nog altyd so gewees, nog nooit op CD1 begin vloei nie...so moet dalk maar so van CD12 af begin toets...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33578 by Paisley
o ja strikkie - jy slaan die spyker op die kop. No pun intended!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33575 by Strik*kie
Paisley laat my dink aan Playboy mansion - soos in Hugh hefner met sy ou japonnerige ding- lat my dink aan hom. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33574 by Goggatjies
marie - ek moet net 'n lekker koffie masjie kry
Pais - jy sal maar self die lakens moet maak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33571 by Paisley
julle preggie fairies!!! Moet preggy vrouens 'n spesifieke soort bra kry? Myne raak te klein, en nou wil ek net die regte nuwes koop?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account