file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33512 by Tienka
Ai G, wie kan nou slaap as daar 'n mannetjie is wat dans in jou pensie? Darem het jy biekie gerus.

Hallo Dassie, Bye Dassie, lekker middag en aand vir jou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33511 by marie r
Sjoe Ankia die wéreld is eintlik klein. Sy was 'n jaar na my gewees. Wat het jy oorsee gedoen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33510 by Dassie
Bye almal.

Geniet die res van julle dag.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33507 by sexy~hexy
Ag Paisley...soos ek verstaan moet mens begin piepie so van CD9 af? En ook so van 1uur die middag piepie knyp en nie meer vloeistowwe inneem nie en dan so 5uur se kant op stokkie piepie? Doen mens dit een keer op 'n dag of in oggende en middae...en vir hoe lank?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33505 by Goggatjies
Ek het saam met haar oorsee gewerk
So ek het net gedog julle ken mekaar, want ek sien jy was ook op sasol hoër

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33504 by Strik*kie
Paisley, ek weet nog nie, gebruik nou opk weer van vanmiddag af en dan bd bd bd. Is net strange want ek het nou nooit so baie watery cm gehad nie, of nie so dat ek pad moet gebruik nie.
Het my fs afspraak uitgestel omdat ons dalk nie hier gaan wees nie en in die noordkaap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33499 by G Baby
Hi julle,ek het my beste gegee om te slaap. Maar net sodra ek dink nou gan aan die slaap raak,moet ek of piepie of sussa kom "stilletjies" die kamer binne. Shame sy probeer my regtig nie pla nie,maar kan ok maar nie saggies nie. De Nys is so besig hier in die maag,hik,skop (seker die jellietots wat ek geeet het.

Wat het van skapie geword-haar internet stukkend?
Darem bly dit gaan goed met haar ook!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account