file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33539 by G Baby
Baai Dassie,hou duim vas vir daai vet positief!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33537 by G Baby
Hexy as jy weet min of meer wanneer ovuleer,kan jy dalk eers so 3 dae voor dit begin toets,dan hoef jy nie so baie toetsies te gebruik nie. EK het daai clearblue gekoop by Clicks-7 toetsies vir R180. Myne het kort voor ek geovuleer het,baie donkerder geword,donkerder as toetslyn. Dink dit was omtrent 12 ure voor ovulasie. Moes op dag 16 geovuleer het en ek het dag 15 positief gekry. EK het ook laatmiddag getoets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33536 by Strik*kie
Tata Dassie lekker aand

Ja Paisley dalk is dit, dan doen ons die dans van die wildegans ook hhaaahhhhaaaa. Bedbreek weet ek nie, lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #33522 by Paisley
sjoe jarim (hehe sorry, poeding brain) Stikkie!!!!!! - dalk werk daai skildklier pille van jou, en is dit nou jou liggaam se manier om lekker voor te berei vir 'n gesonde eierselletjie! Julle moet nou (soos ansa sal sê) die dans van die wilde makou doen tot jul bed breek!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33521 by Cornel
Tienka,ons gaan na so elke 4 maande net vir so 3 weke SA toe.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33515 by Paisley
hexy, hang af hoeveel geld jy wil spandeer...
Maar jy pieps elke dag tot jy 'n positief kry. As jy kan 2x per dag om seker te maak jy mis nie die LH surge nie. Maar as jy nie 2x per dag kan pieps nie - verkieslik die middag na werk Jy sal van CD9 af begin sien dat die tweede lyntjie donkerter en donkerter word!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33513 by marie r
Totsiens Dassie. Lekker middag en aand vir jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account