file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33568 by Strik*kie
Cornel gaan google bietjie "sperm meet egg plan" Dit klink ook baie oulik en daar se hulle ook wanneer jy moet begin met OPK's

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33567 by Paisley
waar kry 'n mens lakens vir so 'n bed? OMW dit is nogal porn movierig!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33566 by marie r
Ankia, so wanneer gaan jy al ons girls bietjie nooi vir koffie.... behoorlike koffie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33562 by Strik*kie
:lol: Gelukkig het ek nog nooit begeerte gehad vir waterbed of een van daai hartshape beddens nie.

Cornel ek dink dan moet jy op cd12 begin as ek reg onthou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33559 by Goggatjies
hehe vir waterbed
Pais - die hamburgers was vir my soveel lekkerder
Ek het koffie gemaak dat dit by my ore uitlloop toe ek daar gewerk het - het by die latte afdeling gewerk vir 'n rukkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33557 by Tienka
Hallo Morgs, bly jy het veilig aangeland!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33555 by Tienka
LOL Strikkie, dit gaan baie nat wees!! En koud die tyd van die jaar :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account