file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33313 by Tienka
Ai tog Sexy, as dit nie die een ding is nie slaat die volgende ene toe, hoop hy is gou gesond!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33308 by Tienka
Hie-hie Morgs, kou maar 'n Rennie. Lekker bly maar lekker!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33305 by Tienka
G, ek is PA by 'n IT Maatskappy, kyk na die MD en 3 ander direkteure.

Morgs, my babyshower is volgende Maandag, die 31ste, ek kannie wag nie, my sus doen regtig baie moeite EN ek issie veronderstel om te weet nie :laugh:

Toema, die tyd van die dag is die N1 'n breeze, dis spitstyd wat mens so kruip. Jy moet versigtig ry asb!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33301 by Morgan
haha ek het ook net nou met die hele tub yoghurt gesit... nou het ek sooibrand

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33291 by Tienka
Sexy, ek polish maklik 'n 1L yoghurt in een sitting, ek kon vir die eerste 6 maande dit nie eet nie, so nou maak ek op daarvoor :laugh:

Ja Nessie, die tydjie stap stadig aan, sien uit na hierdie kleine lyfie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33288 by Morgan
net 18?? hel maar dit word vinnig minder!! Is jou baby shower die week of volgende week?

Ek moet ook net nou die N1 gan face.. sug!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33287 by G Baby
TIenka wil al lankal gevra het-watse werk doen jy?
EK probeer ook rugby kaartjie vir my man kry vir verjaarsdag persent vir hom. Hy sal so bly wees,het al een uitvoerder-DOLE gevra en hul het ges? hy sal kyk wat hy kan doen.
EK het juis vir my man ges? hy moet saam pelle gan eet vir lunch ek wil rus. No ja voor ek in die moeilikheid kom-lat ek gan skuins l? vir so rukkie. Boeta slaap en sussie kyk tom en jerry movie.
Chat nou no weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account