file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33385 by Tienka
Vandag maak ek 1000 :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33383 by Tienka
Strikkie, sover ek kan onthou, hoe meer waterig hoe makliker swem die mannetjies????

Jy moenie lag vir my nie, die knypers werk nie meer nie :laugh: Jou beurt kom suster, jou beurt kom :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33381 by Strik*kie
Hexy ek het al vorige maande, begin vandag weer, so sal sien later vanmiddag of dit amper tyd is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33372 by Strik*kie
Ja Dassie moet iewers die week O. Maar genade het nog nooit so baie gehad nie. En dis nog nie ew nie. Hoop dit is goeie teken dat daai mannetjies kan swem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33370 by sexy~hexy
Strikkie...het jy al geOPK?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33365 by Strik*kie
Het nou die dag op fb iewers gelees wat beteken elke kleur ding waarmee hulle jou huis merk. Dis nogal scary. Blou/rooi/wit ensovoorts. Een ou plant die goed en as die ander daar kom weet hulle of die huis 'n maklike teiken is of nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33364 by Dassie
Ek dink baie CM is goeie teken Strikkie?? Nie seker nie. Is dit naby jou ovulasie tyd, want dan is dit 'n goeie ding.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account