file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33435 by Strik*kie
Weet een van julle hoe gaan dit met Skapie????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33433 by Strik*kie
Wonder ook oor Ansa en Vb, ek weet Kriek werk so bietjie.

Haaaaaiiii julle klomp roofkykers ons sien julle :laugh: :silly: :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33429 by Strik*kie
Ok ja ewe donker of donkerder, jy sal sien op die pamflet ook. As jou lyntjie lig is toets weer die volgende paar dae tot die donker/donkerder lyn kry.

Thx Tienka, skies ek Toenka jou sommer netnou. Die vingertjies wil nie lekker werk vandag nie lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33426 by sexy~hexy
Waar is Ansa vandag?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33420 by sexy~hexy
Ek verstaan weer altwee lyne moet ewe donker wees...werk nie soos 'n HPT nie...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33416 by Tienka
Strikkie, jy sal altyd my simpatie he :laugh: Met Juan by die huis kry ek nie kans om te praat nie, so ek chat tog te lekker hierso

Sexy, baie sterkte vir more se afspraak, ek glo julle sal nou antwoorde kry en die mannetjie sommer vinnig uitsort!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33414 by Strik*kie
Hexy tot jy die positief kry control line donkerder as jou test line. Dan weet jy jy O in die volgende 24 -48 uur. Almal se maar jy moet maar 2 pakkies gebruik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account