file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33338 by sexy~hexy
Ek is ook eerder paranoies as iets anders, by ons word die huise weer "gemerk", so enige papier of klip of dingetjie wat ek naby ons huis sien, skop ek weg of gooi dit weg!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33336 by Dassie
Dankie julle.

Ek wil nou net in die bed gaan klim. Die naweek was te uitputtend.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33334 by Morgan
Maar mens panic so gou... ek het al die pad huis toe gebid dat my kar nie breek lanks die pad nie, maar ek het niks snaaks gevoel nie.

Ek moet seker reg maak en ry.... sien julle weer net nou!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33333 by Strik*kie
O ja jogurt, baaaaiiiiie njammies, veral strawberry, koop amper 3x / week soos ek en dh eet., lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33328 by Strik*kie
Nessie, on hou nou vir jou en Dassie duime vas dat Af weg is :woohoo:

Sorry julle tmi, maar ek het al die heel naweek water cm. Dis erg het nou al pad gebruik ook. Nog nooit so baie gehad nie :blush:

Morgan, ja jy moet glad nie stop as mense wys nie, ry maar eerder verder. Hulle steel nou jou nr plaat af en dan ry hulle langs jou om te wys jou nrplaat het verloor, dan hi-jack hulle jou. So wees maar versigtig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33326 by Tienka
Jip, dit gebeur partykeer dat hulle net wil he jy moet stop. As jou man niks fout sien nie, dan is daar nie fout nie. Ek stop vir gn niks nie, mens kan deesdae niemand vertrou nie.

Hou maar net jou deure gesluit en jy sal fine wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33316 by Morgan
Toe ek vrydag terug ry huis toe, toe wys n ou heeltyd vir my iets op my voor wiel is nie reg nie. DH het toe gekyk maar ons sien niks fout nie... nou stress ek so bietjie want ons kyk dalk iets mis. Maar my man se dit was dalk net n trick om my te kry om te stop.

Ag lekker man... hoop jy word baie bederf!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account