file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33183 by Lia
Tx julle, ek se mos altyd, die Liewe Vader het geweet ek moet my man trou die dag wat ek hom getrou het, want as ons nie getroud was nie en ons moes deur al die dinge gegaan het waardeur ons al was van 'n dag na ons troue en nou meen ek nie ons verhouding nie, maar familie issues ens., dan het ek lankal my man gelos....lol. Maar ek is vandag 'n sterker en beter mens en gelukkig gebeur alles met 'n doel en dinge val nou mooi in plek om ons, ons is nou 100 % reg vir die volgende stap - 'n baba.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33181 by Dassie
Geluk Anje!

Mooi bump Nelria, lyk of jy swaar gaan dra die laaste rukkie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33176 by G Baby
Julle loer nou nou weer in-gn gou kids oplaai!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33175 by ChaNa
Geluk anje

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33174 by Driekie
Iemand het die naweek verjaar - wie was dit????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33171 by Strik*kie
Baie geluk met julle 7 jr Anje, hulle se as jy 7 bereik het is die ergste oor. Well done!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33169 by Driekie
WOW Anje geluk!!!!Geniet dit - hoop manlief laat jou baie special voel!!!

Aaaah Nelria - boetie het omtrent gewiggies aangesit!!!Daai magie is beautiful!!Hoop maar die hormones kalmeer so bietjie - dis niks lekker om emosioneel te wees en jy weet nie regtig hoekom nie!!

Ek stem oor mans met die burpery - veral as kiddies nog so bitter-klein is!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account