file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33125 by Strik*kie
Tieka het jou dr dalk gese hoekom kry mens swaar af met baie pyn want ek kry dit ook? Pyne word elke maand erger.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33123 by Tienka
G, dit bly maar nie 'n lekker ding om te beleef nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33122 by Nelria
shoe driekie dit is uiters crappy nwk jong girl hoop daai magie settle asap - dis niks lekker as hulle so pap is nie - shame man hugs

g - hoop jy nig se 2 kom ook reg my buddy se 2 het op 33 weke gekom en was net 9 dae NICU so not to stress tooo much :)

afm

ladies quick update of my belly :)

This is my 37 wk 9th mnth belly

picked up 12.5kg's so far tummy not dropped yet and with being sick feeling sore and uncomfortable

File Attachment:


File Attachment:

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33119 by Strik*kie
Driekie, ons een hond is ok dood aan die maag wat so omdraai. In so geval kan hulle in alle geval meeste van die tyd nie die hond red nie. Maar dis nie lekker om te weet jou hond is dood daaraan nie, want jy wonder altyd wat het jy verkeerd gedoen. Maar dit is van te veel eet op een slag en dan gan rol baie honde mos so op hulle rue, dan gebeur dit.
En ek hoop nie jy kry ook die maagbug nie hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33118 by G Baby
Julle soek glad nie simpatie nie-is so baaaaie jare terug,al vergete!!! Het maar net op charlaine se post reply.

Drieks so jammer dat almal da by jou so siek is. Sterkte man jy moet dalk maar vir dr vra vir Kantrexil -dit stop die mage ook dadelik. Gee maar genoeg probiflora en rehidrant. Sterkte-dink aan jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33116 by Dassie
Jammer oor jou crappy naweek Driekie. Ai tog, ek hoop hulle word gou gesond. En jammer oor die ou hondjie.

Nee Paisley, ek's dan nog nie eers laat nie, so kan nie nou toets nie. Hehe.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33115 by Tienka
Cornel, sit op jou bril girl :laugh: Jy't voorskriffie nodig vir daai magic pilletjies.

Morgs, het met dr gesels oor sterilisasie met my laaste afspraak, maar nie watse sterilisasie nie, hy bind gewoonlik net jou buise maar ek willie dit doen nie. Sal volgende keer by hom hoor. Ek het geskiedenis van BAIE swaar af met BAIE pyn, dis hoekom hy nie my buise wou bind verlede jaar nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account