file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33100 by Morgan
tienka al hoekom drs dit nie altyd wil doen nie is oor mens dit glad nie kan reverse nie.

So hulle kyk altyd eers hoe oud mens is hoeveel kinders mens al het. My ma se sy moes daai tyd vir die dr se maar sy het n familie geskiedenis van baarmoeder kanker (nie rerig nie) want hy wou dit nie doen nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33093 by Cornel
Tienka,die CLOMID en FERTOMID,is dit 'n voorskrif pilletjie of kan jy hom sommer oor die toonbank by 'n apteek koop?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33085 by Tienka
Ai G, die lewe is hel onregverdig, ek is bly jy en jou pa het 'n nuwe gesin bygekry!!

Ek hou duime vas vir jou niggie se 2tjies, hoop hulle kan nog 'n rukkie binne bly.

Halloooo Driekie, sjoe girl, jy verdien 'n break. Jammer jou manne is so siek en jammer oor jou hondjie. Het nogal gisteraand aan jou gedink toe my honnies so op 'n ry sit en wag vir hulle kook-kossies. Hoop julle is gou beter!!

Cornel, ongelukkig kry mens daai pilletjies net op voorskrif, hoor by jou gynie wanneer jy hom sien in Julie

Pais, jou baarmoeder skei mossie hormone af nie?? Of sit ek die pot nou helemal mis? Hy moet my eierstokke los en net my baarmoeder uithaal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33081 by Morgan
Tienka my ma het ook haar baarmoeder laat uithaal en sy is nog nie n dag spyt nie. Sy het nog haar eierstokke so dit beheer nog die hormone. Sy hoef net nooit weer AF te he nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33077 by Strik*kie
Ag nee Drieks lyk my jou naweek was rerig nie lekker nie. Sorry oor die hondjie en oor lb en dh.

Paisley hoekom wil jy so lelik met ons wees???? :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33076 by Morgan
Sjoe driekie dit klink rerig soos n crappy naweek. Hoop rerig jou seuntjie en man word gou gesond, snaaks jy het dit nie ook gekry nie! gelukkig nie anders sou niemand na jou 2 manne kon kyk nie!

Jammer oor die brakkie, hoe gebeur so iets?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33071 by Paisley
aiii drixter - wat 'n naweek. Jammer oor die ou brakkie jong. Sjoe - so 'n pensie wat omdop kan mens niks aan doen nie.

Ai die ou seuntjie! Dierbare dingetjie. Hoop hy voel gou beter. Dit is seker net 'n ou maag bug of iets. Ek is seker hy sal sommer gou weer klopdisselboom wees!!

Cornel - jy het voorskrif nodig vir fertomid of clomid!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account