file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33144 by Strik*kie
Hi Anje, sterkte met die leerdery jong.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33143 by Driekie
Jis dankie julle - ek voel of ek nie nog n doek in die oe kan kyk nie!!!Thanks G want ek het nou als probeer - kan nou nie die naam van die maag-goed onthou nie - lyk amper soos maizena en dan het ek even pectrolyte probeer, my scopex het verval so toe moes ek dit weggooi.

Ek dink regtig dis dalk iets met die water te doen,maar blykbaar is daar n vieslike virus in die lug en n klomp kids en adults is al hospitaal toe daaroor!

Needless toe say ek moes maar myself eenkant gehou die naweek - dis seker hoekom ek so crap voel want ek soek heeltyd mense en geselskap om my.

Die maagomkeer storie het met my male se een hond gebeur en toe kon hulle hom darem red,maar die tweede keer kon hulle niks doen nie want hy was binne minute dood.Lyk my dit was nou dieselfde met klein Lucky, blykbaar een tjank gegee en omgeval en toes sy dood.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33141 by Lia
Nelria, ek kan nie ophou kyk vir jou boep nie, jy lyk pragtig !!!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33138 by Tienka
Strikkie, ek het nog nooit gevra nie, want vir my is dit normaal vanaf ek begin het met af. Toe ek op skool was het ek baie keer uitgepass van die pyn, toe het my destydse gynie my oppie pil gesit wat gehelp het. Ek is vir baie jare al op die depo want dit vat af helemal weg.

Nelria, jy boepie is stunning en het regtig uitgeskiet so skielik. Daai boeta lyk vir my baie knus :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33135 by Morgan
tienka my ma het ook BAIE swaer AF gehad, dis hoekom sy besluit het genoeg is genoeg.

WOW NELRIA... jy het omtrent gepop van ek jou laas gesien het!! Sjoe daai boetie het seker baie gewig opgetel

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33134 by Lia
HI Girls, ek het gou 'n kansie om in te loer en te se HALLO !!!

Dassie, hou alles gekruis dat AF nie opdaag nie.

Cornel, Jammer oor AF

Pais, bly jy voel nog goed, geniet dit terwyl jy nog kan…lol.

Ag shame Nelria, toemaar, ek hoor dis normaal om emosioneel te wees. Hoop Xen hou uit vir nog 2 weke !!

Morgan, lekker man, jou man gaan ‘n groot hulp wees en dan kan hy ook sommer lekker bond.

Hlise, hoop jy voel gou beter. Toemaar as manlief terug kom dan maak julle weer op.

Ag Drix, jammer oor jou horibale naweek, gaan julle nou terug dr toe met ml en kiddie? Hoop hulle word gou gesond en dat baba woefs nie spca toe is nie.

G, hoop jou nig se babatjies tel mooi gewig op en alles verloop goed.

My naweek was soos volg:
Al my broers en susters en hulle aanhangsels en kinders het Saterdag by ons kom eet en Rugby kyk, so ek het niks geleer Saterdag nie, maar darem Sondag ingehaal. Het weer lekker vir Janco (Boetie baba) gevoer, geburb, gebad ens. Het iets geleer, ek is nie goed met die burb ding nie !!

Julle moet 'n lekker dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33133 by Strik*kie
Arrrrgggg Nelria jou boep lyk baie nice....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account