file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32351 by G Baby
As myne nog hier is teen die einde van my swangerskap gan dit wonderwerk wees-ek gee vir hulle gas op die staduim.....DInk ek moet maar weer begin rescues drink dat ek bietjie kan afkoel!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32349 by Morgan
Hello G het net nou vir jou n message op facebook gestuur het gewonder wat het van jou geword.

Ai die bediendes kan my ook altyd so laat kook!! hulle moet n ding ordentlik doen of dit net los dan doen ek dit eerder self

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #32346 by G Baby
Hallo en baai almal,
EK is sommer skuins bed@#$%rd vamiddag.
My bediende het my sommer vies gemaak,mens moet hulle nooit bederf nie want dan raak hulle lui en verwag dit elke keer. EK weet ek is 'n pyn as dit op die staduim by netheid kom,veral die klere kaste en kombuiskaste en stuff. Ek verloor dit as hulle alles net in die kaste in MO@R!!!! EK betaal hulle mos om hulle werk te doen vir wat moet mens elke week dieselfde goed oor s?

SOrry ek kla so maar ek is gefrustreerd op hierdie staduim in my lewe en sulke petty shit kan my ten die mure uitdryf!!!!!
:angry: :angry: :angry:

Ok nou voel ek beter,ten minste hoef ek dit nie op my man en kinders uitehaal nie-dankie julle!

Wie nog hier?
Julle moet heerlik naweek h? en lekker kuier en rus. Dassie en cornel hou duim vas dat julle BFP kry en vir die wat moet BD Ansa,Ankia??? wie nog-enjoy gan vir goud!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32321 by Driekie
Haaai ek glip net gou weg en almal groet!

Baaaaai julle - lekker aand en naweek - check julle Maandag!!!!
MWAHS!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32318 by Cornel
:kiss: Lekker naweek aan almal wat tot dusver gegroet het :kiss:

Mooi ry huis toe en kyk mooi na julle self en na daardie babatjies ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32314 by Cornel
Tienka,dit gaan maar swaar,veral omdat ek dit enigste skoondogter is en al die skoonfamilie hier is ~ skoonpa + skoonma + skoonsus + haar man en 2 kinders ~ Ek mis my ouers ongelooflik baie...... dis hoekom ek so graag wil swanger word.....

Maar glo my dis ook nie lekker om vir 3~4 maande alleen in die SA te bly nie,dan verlang ek my weer dood na my man.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32311 by Goggatjies
ek gaan nou groet, kan darem bietjie vroeer huistoe gaan.
Ek gaan nou peppermint crisp tert maak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account