file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32068 by sexy~hexy
DH se hulle pay ook Dinsdag...so ek hoop so!!! Ons pay seker eers Donderdagnag12uur maw Vrydag :(

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32067 by Kriek
Stem saam Driekie. Hexy, dalk het jy vir n rede nie geld om voorbehoedpille te koop nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32065 by sexy~hexy
Dankie Driekie...ek weet...dalk net DALK...

Dassie...ek voel ook soos jy...sorry vir TMI...maar ek dink weer vanoggend daaraan, hoekom met AF is my maag ook altyd omgekrap - soos in werk? Dis mos nou glad nie lekker as AF in volle gang is PLUS die maag besluit ook nou om in volle gang te kom nie :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32061 by Kriek
Tienka, ons is ook maar net by die huis die naweek. Vat net vir Divan swemlesse toe Saterdag oggend en dis al. Is so half in dieselfde bootjie as Hexy klink dit my met die finansies saam die maand, weet net nie wat aangaan nie, maar toemaar, Dinsdag is payday :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32059 by Driekie
Weet jy hex - if all else fails - nagel dat jou lewe daarvan afhang. Jy weet nie en sal ook nie weet nie, maar die Here doen, en miskien is dit Sy tyd vir jou.

Jy kan selfs op super-anti-sperm iets wees maar as dit God se tyd is gebeur dinge!!

So wat ek met my preek hierbo se is - gebruik elke geleentheid of dit die laaste ene is!!Dan het jy nie geld nodig nie..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #32058 by sexy~hexy
Dis die realiteit Tienka, eerder kos op die tafel as 'n voorbehoedpil :D :D :D

600 vir my :woohoo: :silly: B) :side: :evil:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32055 by Dassie
Voel sommer nou moerig. Haat dit om mense 50 keer vir iets te bel. Voel sommer of my ore brand lol.

En my maag soos gewoonlik upset so dag of 2 voor AF.

Ek gaan die naweek my broer se seuntjie moet besig hou, hehe hoop ek survive.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account