file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32054 by sexy~hexy
Tienka...ek het ook so 'n gier om die huis reg te ruk, het darem al met Jayden se kamer begin :) Maar glo ons gaan net rustig wees die naweek, skoonma kom Sondag met die bus.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32053 by Tienka
Ai Hexy, ek is so jammer, gn wonder jy was so biekie depro gewees die afgelope paar dae nie. Hugs vir jou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32049 by sexy~hexy
LOL Dankie Kriek...:P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32048 by Tienka
Wat maak julle die naweek? Ek is besig om die huis uit te sorteer van 'n kant af, sal maar voortgaan hierdie naweek, moet nog klaar verf ook :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32047 by Driekie
Dis die lekker - maar jou kids moenie in die rondte wees nie!You need time - lots and lotsa time......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32046 by sexy~hexy
Ai julle, ek wil nie moan of kla nie, maar ek weet nie of ek die gynie se voorskrif sal kan volg nie :S Skoonma kom kuier, moet nog paar goedjies vir die huis gaan koop, so weet nie of ek nog die voorskrif ook sal kan gaan koop nie. Ek wil dit doen, maar finansies laat dit nie toe nie SUG Weet net nie hoe ek dit aan hom gaan verduidelik nie :(

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32044 by Kriek
Toe Hexy jy het nog net 4 om te post, so ons gee jou gou kans om stront te praat. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account