file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65541 by Strik*kie
Ag sweet Dassie, die oumas is seker altyd die blyste.

Genade wou julle nog se, vriendin vn my se dogter nou 18 of 19 en sy is 28 weke preggies, so my vriendin gaan ouma wees lank voor 40 lol. Het toevallig op fb gesien, dit was nogals vir my skok, want sy nog self kind en was nie beplan nie. So onregverdig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65539 by Lia
Wow Hexy, jou boetie doen baie goed !!!

Wow Dassie, dit gaan lekker wees om almal te vertel en dan gaan 'n groot deel van die angstigheid ook weg wees. Dis nogal erg om so groot geheim te hou.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65535 by Dassie
Hulle was 'over the moon' Hexy lol. My ma en skoonma het vir ons gebid en is so bly vir ons. Hulle weet al van 6 weke af, so ek kan hulle darem raad vra en hulle is ook bitter opgewonde dat die res van familie en vriende nou ook Maandag kan uitvind.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65534 by Strik*kie
o aarde Hexy, het noudie dag perongeluk medisip die ginger een gekoop, toe ek daai 1e sluk vat amper opgegooi, so sal dit try maar weet nie of dit gaan afgaan nie :lol: Mar so goor soos ek no voel doen ek enigiets, ek het tot al brandgevoel op my maag. Dink dis dalk van die koffie wat ek vanoggend gedrink het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65532 by sexy~hexy
Dassie, wat het hulle gese toe julle hulle vertel het?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65531 by Dassie
Ja Strikkels, en dan het ons darem 'n fototjie om vir almal te wys. Ek kan nie meer wag nie.

My ma en skoonma weet al, maar die res nie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65529 by sexy~hexy
Strikkie, ek wou nog se, probeer Gingerale vir naarheid, dit werk ook soos 'n bom.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account