file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31422 by marie r
waar is almal nou ewe skielik? :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31416 by Cornel
Tienka hierdie briefie van die administrator.....?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31392 by Tienka
Drink 'n biekie van die gemmertee en kyk of dit help. Daai naarkol is die aakligste gevoel!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31389 by Administrator
Replied by Administrator on topic Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?
Ek is jammer om julle te pla - maar het gedink om hier te begin aangesien dit die vinnigste thread is ;)

As daar enige van julle is wat 'gesubscribe' is om elke keer 'n email te kry wanneer daar 'n reply is (veral op 'n besige thread) kan ek julle asseblief vra om dit af te sit.

Ons het 'n email gekry wat se dat ons account geblok gaan word omdat ons meer as 500 emails in 'n uur stuur en dit gesien word as spam - so asseblief!

Gaan na "My profile", 3de tab onder "forum" en aan die einde is 'n unsubscribe all funksie.

Dankie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31377 by Cornel
Tienka,ek is weer baie lief vir gemmerkoekies,maar hier in die congo is nie so iets nie. Ek het darem vanoggend met ontbyt (toats met jam en gebakte eiergeel(jig) op) bietjie rooibostee gedrink,maar nou het ek so lekker naarkol op my krop van my maag!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31374 by Tienka
ooooooo en my boobs was so seer ek konnie daaraan vat nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31370 by Tienka
Cornel, ek het vrugtesap gedrink en gemmerkoekies geeet (ek haat die goed). Daai tee behoort te help. Ek kon vir die eerste 5 maande glad nie tee, koffie of melk drink nie :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account