file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31269 by Mommy2Monster
More julle,

ek moet net die met julle deel.

Gisteraand het ek en DH 'n glasie Muskadel geniet en natuurlik wou my monstertjie ook 'oupawyn' hê....ons het toe vir hom bietjie gemeng met water gegee....kyk die fotos.

Toe iewers deur die nag word hy huilend wakker en sê vir my sy kop pyn - seker babalas hehehe - en ek het vir hom water en 'n stropie gegee. vanoggend is hy 'beter' toe ek hom vra hoe hy voel LOL mens se kinders is darem tog te oulikies!!!






Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31261 by Hlise
Dankie vir die 'links' na die sites. Ek sal bietjie gaan loer.

Ek het gister StaminaGro gaan koop en van vandag is my DH amptelik 'n stoetbul! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31260 by Cornel
:cheer: Goeie more almal!

Hoe gaan dit vanoggend met al die pragtige dames?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31258 by Hlise
Ja jong - ek het ook vir DH gesê hy moet nou bietjie harder werk dat ek by die huis kan bly! LOL.

Ek gaan van volgende jaar druk dat ek slegs halfdag werk of 3 dae voldag 'n week veral noudat ons beplan vir nr 2.

My baas is nie hier nie want sy dogtertjie is in die hospitaal met bronchitis. Sy is nou 7 maande oud. Hy neem dagskof en sy vrou nagskof. Oulik ne?

Ek weet SexyHexy - DH sê tog hy sal by haar bly maar hul het vir mamma nodig as hul so siek is. Ons het net die touch maar mens voel sleg om kort-kort by die werk af te vat! Mense wat nie kinders het nie verstaan nie. Maar eendag sal hul wel verstaan. Ek dink skole moet 'n sieke-afdeling hê spesiaal met hul eie speelgoed en juffrou sodat hul nogsteeds skool toe gaan maar hul moet net rustiger gehou word van die res. Wonder hoekom skole nog nooit daaraan gedink het nie. Ek sal even bietjie duurder vir daardie daggies betaal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31250 by marie r
Hi Dassie. Hoe voel jy? Enige tekens van AF? Hoop sy bly weg..... ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31241 by marie r
Dit is erg met al die kinders wat so siek is. Ek's gelukkig een van daardie bevoorregte mamma's wat by die huis kan bly saam met die kids. Ek sê elke dag dankie vir dit, glo my.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31240 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account