file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31368 by Tienka
Dassie, met hierdie ene was ek NAAR 24/7 en so moeg ek kon my oe nie oophou nie, en ek het sommer geweet ek is preggers want my sigarette het vrek snaaks geproe :laugh: Die simptome het my uit die bloute geslaan toe ek 6 weke swanger was

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31366 by Cornel
Simpel vraag: Wat drink julle as julle naar en honger voel in die oggende? :dry:

Ek het hier Gemmer en Heuning tee....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31358 by Dassie
Hallo Tienka en Hexy en almal!

Watse simptome het jy gekry Tienka?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31357 by Paisley
hehe - moet samblief nie dink ek is mal nie!!!! ek wonder maar net, want almal vir wie ek sê ek voel nie swanger nie kyk my maar met 'n frons aan!! Maar so baie mense vind eers uit op 6w dat hulle swanger is, so it is seker moontlik om vir so lank simptoomvry te wees!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31351 by Tienka
Hey Strikkie, hy is rustiger ja, dink hy het nou sy le gekry, ek hoop so :laugh:

Paisley, wees geduldig doll, daai simptome kom nog, het my elke keer so tussen 6 en 7 weke getref :S

Hallooooooo Dassie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31349 by Dassie
Waar is jou glas Strikkie? :P :laugh: Fresh from the farm!

Ek wonder hoe dit met VB en die eier gegaan het gister. :ohmy: :silly: :silly: :silly:

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31345 by Cornel
En die erste van al is,strikkie....ek het nie eintlik winters klere ingepak nie :huh: ,net 'n sweetpaktop of 2 verder het ek ook net 3/4 broeke hier,want nou moes dit al warm gewees het. B)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account