file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31317 by Strik*kie
Hi Tienka, kepienka. Was boeta rustig laasnag?????

Cornel dis hier net so koud, brbbbrrrrrr ek is darem net die 'n wintermens nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31313 by Cornel
More SHexy en Tienka.

Gaan goed hier in die congo,die wind waai weer vanoggend so bietjie en dan is dit koud.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31312 by Strik*kie
Ansa dit klink hmmmmm .... of daar ietsie besig is om te gebeur.

Kriek se sy gaan vanoggend eers bietjie werk, wat ek ook gese het maar hier is ek al klaar weer besig om te chat. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31306 by Tienka
More almal, dankie tog dis Vrydag.

Hlise, hoop jou dogtertjie is sommer gou gesond.

Hexy, dis sleg as goed so skaars is, dis die nadeel van 'n klein dorpie

Ansa, hou vir jou styf duime vas doll

M2M, dis te bleddie oulik, ek glo ook daaraan om hulle te laat 'proe' want dan raak hulle gewoond

Hellooooooooo Cornel en Strikkie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31303 by sexy~hexy
Mommy...dis te ougat :)

Ansa...dit klink belowend ;) Hoop julle BD marathon is nog al die pad aan die gang?

More Cornel..hoe gaan dit in Congo vanmore?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31281 by Ansa_S
More julle almal,

So bly dis bietjie naweek en het geen hokkie saterdag nie, so ek kan bietjie later as net 3 uur die oggend slaap!

Maak more klaar met Clomid, en het al klaar ligte krampies nou en dan by my eierstokke, het tot al vanoggend 'n slymerige afskeiding gehad, maar net so bietjie!
Ek hoop dis normaal?????????????

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31278 by Strik*kie
More

Jippie dis vrydag!!!!!!

Kry julle jammer met julle siek kiddies, en dis net begin van die winter.

M2m, oeeeee monster like daai wyn LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account