file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68756 by sexy~hexy
Sjoe Strikkie, ek sien AF moes al HOEKA opgedaag het, hoop die spotting is net ou bloed!!! Het jy dalk al getoets of gaan jy nog wag??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68755 by Driekie
Strikkie - bid soos nog nooit tevore nie dolla!!!!Ek doen al van lankal af!!!!!!!!!!!!!!!!

Nice Dassie - en die reaksie!!??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68751 by sexy~hexy
Dassie, waar is die pic?

En het jou DH en skoonpa darem opgemaak - wat is almal se reaksies as julle hulle vertel?? :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68748 by Strik*kie
Hey julle

Het ek iets al gemis? Nie no tyd om als te lees.

Nog geen AF, vanoggend bietjie gespot en van toe af niks. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68747 by Morgan
Hello G het begin wonder waars jy!!
Carli het nou al 2 aande deur geslaap kan jy glo!! En ons het heel naweek geshop saam haar en sy was so soet... behalwe vir die photo shoot! Hoe gaan dit met jou mannetjie, en is jou ander kinders nog tevrede met hom? Jy moet bietjie pics post.

O ok driekie so hy sal dit dan opskuif na 3 maande AS dit nie gewerk het nie. maar ons hoop jou dae van fertomid is verby!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68746 by Dassie
Hi julle

Ons het sommer nou vir skoonpa by die werk vertel. Ek was net nie lus om te sit en stres tot vanaand toe nie. So ek voel nou verlig. Ons moet nog net my broer vertel lol. Ons het beplan om dit so anders te doen, maar nou ja as mens eers jou babatjie gesien het, dan waai alle planne by die deur uit.

Voel nogsteeds of ek droom. En julle, dis so amazing wat mens op 10 wekies kan sien! Ek kan nie wag vir 12 weke nie, en dan sien ons Dok weer op 14 weke.

Paisley - Volgende keer moet ek seker ook bietjie Coke drink, dat ons kan sien of dit pienk of blou is!

Hexy - Voorspoed met vanmiddag se afspraak, hoop alles is okay. Kom update ons vandag nog.

VB - Hugs. Kanker is aaklig.

Aan die res - Sorry, ek mis die helfte wat aangaan vandag, my 'mind' spin nog!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68735 by Driekie
En ek is weer terug!

Morgs - hyt gese omdat ek op daai ander pille was wil hy my eers vir die 3 maande op die 50mg en dan sal hy opskuif of behandeling verander indien nodig..Hy kan niks ongewoons met die scans optel nie..so hy wil nie peuter en dan moeilikheid veroorsaak nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account