file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30568 by Morgan
haha charlaine, ek het nog nie so droom gehad nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30567 by ChaNa
Moet se dit was 'n heeltemal 'n anderste feeling as wat ek voel as ek by DH is ek wonder of dit regtig so sal voel as so iets in die regte lewe moet gebeur lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30566 by Tienka
Sjoe maar julle kan omtrent chat vandag!! Ek is terug, heerlik geeet nou wil ek net 'n slapie vang.

Re die epi, jy kan dit net tussen 4 en 8cm kry, hulle kan dit nie doen voor hulle die induksie doen nie. Sorrie maaikie, jy gaan moet wag tot op 4cm.

Klippie, sies vir jou om my so opgewonde te maak :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30565 by marie r
ek het nou die dag so 'n shocking geel een gekry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30563 by ChaNa
Ek en DH het al oor die 10 van daai macdonalds glase ons het laas ook opgestock haha, EN NOU die aand toe gee hulle ons 1 ekstra lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30562 by Dassie
Het nou die dag 'n pienk glas gekry.

Hehe ek dink dit was al die stoute praatjies gister Charlaine.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30561 by ChaNa
Hoop ek kry nie wee nie lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account