file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30617 by Tienka
Morgs, ek is convinced jou man kom van 'n ander planeet af, jy is soooooo gelukkig om so 'n super nice, goeie sports man te he!!

My ml sal in 'n diepe dal van depressie verval as ek hom sulke goed moet vertel :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30616 by Morgan
nee marie het maar besluit om dit te los

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #30614 by Strik*kie
Kriek ek wil my natgiggel as ek daai oe van jou sien loer oor daai plante. Lyk of jy iets stout gedoen het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30613 by marie r
G Baby kan nie wag vir jou foto's nie.

Morgan gaan jy ook een of ander tyd foto's laat neem?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30612 by G Baby
Marie dankie vir die lys wat jy gemail het!!
Tienka weet nie of joune ook so baie hik nie,maar as mens hulle hier aan die onderkant voel hik weet mens ook hulle het gedraai.
Na die shoot het ons die twee toe wimpy toe gevat en sommer da geeet,ek het hoender burger bestel,maar toe hulle die voor my neersit toe ruik dit vir my snaaks. We my neus is sensitief,maar na een happie het ek dit terug gestuur-deftentief af of iets nie reg. Hulle het darem vir my toe sommer cheese burger gebring.
EK is dood honger maar na 3 happies is my maag vol,da nie meer plek vir baie eet nie,moet maar meer gereeld kleiner porsies eet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30611 by Strik*kie
Oeg Hlize ek kan glo jy onthou dit nog steeds. Ek gril nou sommer. Seker nie nice gesig nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30607 by sexy~hexy
Ek sal beslis Tienka :) Ek gaan regtig vir haar 'n mooi kaartjie maak, ek haat dit net as mens iets soek en nie kry nie...en op ons ou dorpie werk dit gewoonlik so!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account