file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30596 by sexy~hexy
Hi Marie...ek het net die voorbeeld van die koevert geprint en geknip...moet eers more gaan kyk watse mooi karton kry ek in A3. Die binnekant gaan ek hou op die transpirant soos wat ek gister vir julle gewys het, ek gaan dit net kleiner maak en bietjie silwer blinkertjies of steentjies opplak :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30595 by Tienka
Hi G, die shoot klink stunning, kannie wag vir die foto's nie. ek is so bly jou kiddies het mooi saamgewerk!! Gaan goed met my, ek dink boeta het die laaste paar grade gedraai en sit nou met sy kop op my blaas. Ek voel sy bewegings in die middel van my maag vandag ipv in die sye soos gister.

Hallo Kriek, how goes it?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30594 by Dassie
Klink of dit goed afgeloop het Gbaby, jy gaan ons van daai stunning pics moet kom wys.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30593 by Strik*kie
Gbaby ja ek kan ook nie wag nie sal graag wil sien hoe dit lyk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30592 by Tienka
Sulke drome hou jy maar vir jouself

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30591 by Kriek
Hallo julle almal, ek kom se net gou weer hallo.
Het net so vinnig gescan, nie alles gelees nie.
Klippie, ek het nou lekker gelag, shame hoop daai ding in jou hol raak gou beter. :laugh:
Sjoe Charlaine, dis darem erg om so n droom te he
En al die ander, julle is gegroet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30590 by Strik*kie
lol dis nogal snaaks my dh breek ook baaaie meer glase as ek. Wonder hoekom???? he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account