file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30581 by ChaNa
Hhaha ag sien man.. hoe sou julle gevoel het as julle sulke witwarm seks gehad het in julle drome met 'n ander man?

Dit voel of ek op my man gecheat het lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30579 by Morgan
my man is baie roff op glase, weet nie hoe hy dit reg kry nie maar hy breek hulle altyd! het begin van die maand n nuwe stel van 6 gekoop en ek het 1 oor!! ja net 1!!!

Het vir hom gese van nou af gee ek vir hom koeldrank in n sippie cup!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30577 by ChaNa
Ek het 3 bloues gekry maandag aand lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30576 by Strik*kie
Ja Charlaine, dit kom van paaldans en strip. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30574 by Morgan
charlaine dis oor mens gewoond is aan die manier waarop DH vat dat dit nie altyd so intese is soos dit vroer was nie.

Ek soek ook so glas maar n mooi blou een!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30571 by ChaNa
Julle ek voel nou skoon skuldig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30570 by Strik*kie
O aarde, asseblief net nie dit nie Charlaine, joy dh gaan nie baie chuffed wees nie.

Morgan het gehoor die glase is nice, mar nog nie gesien nie. Het ook nie hier Mcdonalds nie, net 60km van ons af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account