file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30330 by marie r
Ankia jou foto's is pragtig. Julle moet nou trek sodat jy daardie studio kan oopmaak.

Paisley, jy kry 'n 10 uit 10 vir jou gesonde kossies vir die bambino's

Nessie, Charlaine & Cornel ons soek BFP'S voor die einde van Mei.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30328 by ChaNa
Paisley - Hoekom het jy laas vir iemand gese hulle mag nie te warm baddens vat nie. Ek weet in swangerskappe mag mens nie in kook water bad nie maar ek wonder hoekom. Want ek bad in Verskriklike warm water en moet dit afleer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30326 by Nessie
Woohoo Cornel!!!! Nou moet ons eers FXFXFX hou!!

Morgan, indien wel nie, is dit ook ok want dank an ek uitsien na die FS afpraak.

Paisley! Baie nice hoor en hier laat jy my nou skuldig voel oor my PIE!

Weet julle van 'n web site waar ek hierdie baba versies kan kry wat die ou tanies gewoonlik op die geskenkies sit sodat die mammas moet raai wat dit is?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30324 by Morgan
nee jammer charlaine... ek is n POAS addict ek kan net eenvoudig nie wag nie!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30322 by Dassie
Ek dink nie HPT's werk so lekker met my nie. Laas was my HCG count so in die 500, maar die strepie was so lig mens moes jou verbeel om dit te sien.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30318 by Morgan
Charlaien tienka se seuntjie is nou 5.

Nee hel paisley daai babas van jou gan nooit vet word as jy hulle so voer nie!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30315 by Paisley
wou net net sê: Myne het. Maar ek sal dit nie aanbeveel nie. Ek dink dit is lekkerter om te wag in antisipasie tot AF laat is!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account