file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30210 by Paisley
ja nee wragtag!!! ek het al snaakse goed gedroom ankies ;)... Voor ek nog geweet het ek is swanger het ek die heeltyd gevra: Laat my asseblief droom of ek swanger is. Elke aand wat ek dit gevra het, het ek van my Ma gedroom... nogal strange!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30206 by Tienka
Ag nee wat Charlaine, op daai stadium het dit gevoel soos die regte ding om te doen, maar nou weet ek dit was eintlik onnodig. ek sal maar rustig wag vir hierdie babatjie om self te kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30203 by Paisley
ek is regtig baie lus morgan! maar as dit twins is kan mens nie reliable results verwag nie... daai toetse tel mos die Y chromosome op, so dit sal vir my kan sê of daar wel 'n seuntjie is..., maar dit sal nie die ander se geslag kan waarborg nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30202 by Goggatjies
pais - jy gaan nog baie snaakse goed droom
ek kan onthou en het sulke snaakse goed gedroom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30201 by Tienka
Charlaine, ek sal vir babatjie instruksie gee om 12 Julie te kom, maar daai datum pas my eintlik nie want dis 'n dag voor die skole weer begin :laugh: Hy moet eerder 'n biekie later kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30200 by ChaNa
AHHH MANNN..Well can't blame a girl for trying lol.
Ek verjaar die 12de so toe try ek maar lol

Jys baie braaf met daai 2 induksies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30198 by Morgan
Paisley... julle het mos baie geld gespaar oor julle nie IVF gedoen het nie... so hoekom doen jy die daai gender toetse nie???

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account