file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30225 by ChaNa
Hulle het vir my gese hulle mag eers die epi gee wanneer jy 4-5cm onsluit is. So ek weet nie hoe dit gewerk het met die ander girls nie.

Tienka dalk weet jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30222 by Morgan
Nessie like jou nuwe pic!!

Ek het weer vreeslike nare goed gedroom in die begin oor monsters en mood en sulke wierd goed

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30221 by Morgan
charlaine hulle sit die epiduraal in vooer hulle die induksie begin so dan voel jy niks!

Ek wil ook daai hele water breek hospitaal toe jaag ding he, maar ek raak nou vrek ongeduldig!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30219 by ChaNa
Ekt hierdie naweek gedroom ek het 'n baba dogtertjie gekry en gesien hoe ek haar borsvoed. Was so helder kon elke dimpeltjie op haar gesig sien

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30216 by ChaNa
Hulle se mos induksie is BAIE erger as wat jy normaal in kraam gaan. Ek wil so graag die water breek en hospitaal toe jaag beleef. Ekt gebid van 38weke af dat my water moet breek ek soek bietjie action maar niks haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30214 by Nessie
Paisley, LOL jy laat my aan myself dink, ek het ook al so baie in die bed gele en hoop dat ek sal droom van waar ek swanger is, dan droom ek die grootste klomp snert.
Dit is darem maar wonderlik hoe jy se dat jy geweet het jy's swanger 4 dae na O, ek dink dis 'n ongelooflike ervaring?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30211 by Morgan
As die dr se als is reg ek kan n induksie he... dan sal ek dit beslis doen!

Dis ook weer waar paisley! het nie daaran gedink nie!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account