file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29878 by ChaNa
Wat is laliek se nuwe naam julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29877 by Strik*kie
Cornel wou jou nog vra as julle terukom van congo af gaan julle weer terug bloemhof toe? Of beplan julle ander plek?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29875 by ChaNa
Thanks strikkie, ek het ni vreeslike high hopes nie maar daar is wel nog 'n kans so dalk het daai spermpie vasgeklou en hard geswem lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29872 by Strik*kie
Gbaby, kannie wag om die foties te sien ni, jy moet kom post.

Lalie sterkte!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29869 by ChaNa
Jy is sooooo naby my tienka ek is nie ver van The reds mall af nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29867 by marie r
Ek het gou weer vir julle almal die nuutste besonderhede lys van ons chat groepie gestuur. Cornel se details is ook daarop nou. As julle dit nie gekry het nie laat weet my net, dan stuur ek dit weer.

Karin ons het nie jou details nie. (dit is nou as jy dit met ons wil deel) :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29866 by Cornel
Baie dankie Strikkie,ek is nogal lekker op my senuwees.......voel soos toe ek dit die eerste keer gedoen het....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account