file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29861 by Strik*kie
Cornel, hi ek hou duime vas vir jou en Charlaine vir daai +++++.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29857 by Tienka
Jip Charlaine, ek is in Rooihuiskraal, so 2 blokke van Rooihuiskraal Laerskool af

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29850 by ChaNa
Waar is ons hoof nou, sy moet kom kyk of ons haar huiswerk reg gedoen het lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29845 by ChaNa
Tienka jy is sooooo naby my jy bly mos in centurion

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29843 by Cornel
Okay doodreg,baie dankie vir jou ondersteuning,Charlaine....Like jou foto!

Het gesien ons is "gewaarsku" toe doen ek dit maar eerder,dis nou nie die mooiste een nie,maar dis darem iets!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29841 by Strik*kie
Hi julle

Ankia jy wil nie weet wat se prentjies het deur my kop gegaan nie. :laugh: :laugh: :laugh: Het al met ons gebeur ook maar gelukkig nie terwyl bd nie, dh het die oggend teruggeklim in die bed toe breek die poot af :laugh:

Dassie, toemaar ek is ok dom as dit by kiddies kom maar jy sal sien as hy eers daar is dan kry jy sommer idees. Geniet dit en oefen solank ;)

Haloo aan al die ander, kan nou nie meer als onthou nie.
O Hexy jou kaartjie lyk nice, dalk soos jy se net bietjie kleur bysit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29840 by Tienka
Ai ma julle 2tjies is stunning!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account