file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29819 by Cornel
Charlaine.....ek en jy moet mos saam poas,ne? Ek wil net by jou hoor,jy weet nog glad nie of jy swanger is nie,ne? Was jy al voorheen swanger? Wanneer was jou laaste siklus (skies ek vra)....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29818 by Nelria
tienks - ek is maar aan die slimy side jong haat die fase want as jy hoes kom daar mos shit uit TMI maar waar :) boeta grind my ribs ook vandag LOL

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29814 by Nelria
charlaine gaan na my profile en edit dan edit your details, upload en as jou file te groot is resize die site sommer vir jou - hulle se grootste size van file daar

SO GET TO IT

al julle ander julle is ook gewaarsku hoor!!! LOL

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29811 by Tienka
Hallo weereens, het darem by die werk uitgekom. Krag nogsteeds af.

Nelria, hoe voel jy vandag?

Morgs geniet die brekfis!!

Ankia - lmga gooi maar die matras op die vloer, dis veiliger :laugh:

Dassie geniet die ou seuntjie, hy's op 'n oulike stadium

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29809 by Nelria
heks maak vir jou verskillende templates sommer uit koerant dan pas jy aan en waste nie te veel papier nie :)

goeie nuus van tai - het net gesien op fb sy kry cleaner saam haar benefits toe dog ek maybe hulle al inhuis :)

charlaine - jy is nou online en ons DEMAND dat jy jou profile update met jou foto - ons like nie al di enaamloses nie!!!!!!!!

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #29808 by marie r
Sexy, jy kan die template van die web aflaai vir die buitenste deel van die kaartjie. Het dit nou die dag iewers gekry. Sal bietjie soek weer vir jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29803 by Dassie
Dankie vir die idees Nelria. Ek het geen ondervinding van klein seuntjies nie, so die naweek gaan 'n crash course wees. hehe

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account