ankia - HE HE HE HE HE HE LMGA dit is very funny girl en WELL DONE!!!!
paisley - ek glo ook mens moet positief wees en die goed aanvaar en hoop en glo dat dit sal uitwerk en as dit nie doen nie dan was mens ten minste verheerlik vir kort ruk - ek het destyds alles weggesteek en my mna het nie eers geweet nie want ek wou perfect moment he en toe is dit te laat en eek moet al ge-op word vir ektopies en my man was briesind want toe gaan ek alleen deur alles waar hy se die ondersteuning verander alles goed of sleg
dassie - wat alte lekker werk is jy sit klomp papiere buite op gras trek sy skoene uit en laat hy sy voete en hande verf en dan oor papiere loop en druk (jy kan eie verf maak google dit met kleursel en water en maizena dink ek)
playdough hou ook besig - kan eie maak met meel, olie, water en kleursel (google dit ook)
dan kan jy 3 bakkies vat en boks maizena gooi verskillende hoeveelheid water by dan kry jy van loop na gestolde konsistensie laat hy buite met die speel - dit is wonderlik want dit is yskoud en kliphard as jyjou hand insteek dan as dit op jou lyfhitte kom raak dit vloeibaar en stol weer in bak
wimpy en spur 'n treat - parkie, puzzles, fietsry, splashpools(met warm water)
mmmmmmmmmmmmm