more more
EVENTUALLY al 15 bladsye opgevang wat julle funny bunny's gepraat het since gister oggend ek was 10am laas op om te reply
g - ek het gisteraand try opvang maar alas moes lea by ouma terug vat grrrrrrrrrr
heks - jou invite is very cool en grrrrrrrrrr oor merkies hoop maar dis niks
paaldanse mmmmmmmmmmmmm sal iets knoop en iets skeur so los maar aan experts maar julle sal experts ding of twee kan wys lyk my
pais - sien koel is deur die kerk jy het fb ingelig WOW girl jy is so positief en great vir jou
hlise - grrrrrrrrrrrrrr oor af maar sien nog nie lank gewees onthou na pil vat lyf avg v 4 mnde om eers gesond te reguleer anders kan mc's ook gebeur so dont stress
nessie - why wil jy jhb toe trek as jy by die see kan wees?
cornel - ek is nelria bloemhof op fb as jy my wil invite
tienka - bly boeta het geskuif en mmmmmmmmmmmm koop wonderbars by die boks sooooooooooo yummy!!!!!
klippie suck oor gewrigte doen dit asap girl jy wil nie preggies of met baby nog met crap sit nie
hellooooooooooooooooooo aan al die res en dis al wat ek kan onthou vir nou
xxx