file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29668 by Paisley
More Hexy!!! SOrry oor jou seuntjie se waterpokkies!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29667 by Paisley
Hi Hlise, Jammer oor AF - maar dit is great dat jy so positief is. Maar ek gaan solank in geloof sê - BAIE geluk: JY is een daggie swanger.

Oor die OPK: Wat vir my gewerk het is clicks se toetsies - Hulle is so R60 vir 4. Ek het 'n 26 dag siklus en het op dag 9 begin toets. Ek het my pieps ingehou vanaf 13h00, en as ek 17h00 by die huis gekom het, het ek gepieps. Die LH hormoon (wat jou liggaam signal om te ovuleer) bou op deur die dag. Die algemene rule of thumb is dus:

BD elke tweede dag totdat jy +opk gekry het.
Na +OPK, bd elke dag vir 3 dae in 'n ry (jy sal binne 24-48 uur ovuleer na 'n +OPK)en dan net weer elke derde dag tot AF nie opdaag nie ;). Maak dit sin?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29665 by sexy~hexy
My ticker wys nou reg :):) Jayden is vandag 3jr en 6mde...aaawwwww.....

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29660 by sexy~hexy
Of jy kan by die website gaan bestel www.getpregnant.co.za - hulle verkoop ook goed soos OPK's en Inofolic ens ens.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29658 by sexy~hexy
Hi Hlise...jammer en bly oor AF vir jou part :P Jammer oor jy nie jou BFP gekry het nie, maar bly want AF beteken die begin van 'n nuwe siklus :)

Jy kan by Clicks gaan koop, dink daar is 4 stokkies in vir so R50. So koop maar klaar twee pakke.

Die ander girls sal jou mooier kan explain hoe werk daardie OPK's :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29652 by Hlise
More almal!

Wil jul net laat weet dat AF opgedaag het! Ek het sommer net geweet. Dis snaaks hoe mens net weet en ek was toe reg. Ek het toe die toetsie gaan koop - sommer gister vinnig by die lughawe toe ek vir my man gewag het. En ou Murphy het my weer gepaai. Het die toets gou gedoen sommer net daar in die badkamers en ja, die eerste 'wipe' daarna en AF was hier. Ai tog. My hormone is effe deurmekaar. Ek is nou 2 maande van die pilletjie af.

MAAR HIERDIE MAAND - is die maand. Ek is nou moeg sagkens gespeel en gaan vanmiddag Staminagro koop en my man en myself voer. Ek gaan ook die Ovulation kits koop omdat als so deurmekaar is. Hoe werk dit girls? Ek het dit nog nooit gebruik nie? Waar koop mens dit?

Sterkte vir die dag wat voorlê! Lyk my almal het lekker geeet gestraand..... sal van die resepte moet probeer. Kyk bietjie na die oulike website wat ek eendag op Pampers raak geloop het. Dis oulike vinnige resepte.

www.funkylunch.com/gallery.htm

babyspace.co.za/

Chat soon! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29651 by sexy~hexy
Hi Tienka...ja 'n VOLLE VIER op sy lyf :S Grrrrr...nou mag hy nie dagmoeder toe nie, want daar is 3 wat nog nie waterpokkies het nie, sy ander maatjies was almal verlede week by die huis met waterpokkies. My boetie se meise kyk vandag na hom..more gaan DH afvat en hom dan dokter toe vat net vir bevestiging...en skoonma kom kuier volgende week om na hom te kyk.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account