file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29748 by G Baby
More more julle almal!!
SO hoe gannit met julle almal vaoggend-ek voel vaoggend sommer great-het lekker geslaap en kon bietjie laat l?!
Gan nou 10 uur tzaneen toe,gou my en sussie se hare laat blaas en daarna is dit foto sessie. Hou asb duim vas dat kids saam werk.

Het een van julle al van die fliek "fireproof" gehoor. "huweliks fliek"

EK het dit al ruk terug opgeneem,en ek en my man het dit gisteraand gel? en kyk-hy het gedink dis aksie....he he,maar tog ewe getrou gel? en kyk en nogal nie aan die slaap geraak nie. Paar goed myself weer geleer wat ek moet en nie moet ne. Oa die ou lustige mond van my wat so maklik onnodige goeters kan s?.

Anyway-julle moet lekker daggie h?,sal julle nou nou laat weet hoe die shoot was.

Tata :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29745 by Dassie
Julle ek het bietjie julle raad nodig. Die van julle met klein kindertjies.

My broer bly baie ver weg en ek het sy seuntjie seker 'n jaar laas gesien. Hulle is nou op vakansie en ek gaan bietjie sy seuntjie huistoe bring die naweek en ek en my man gaan na hom kyk. Hy is 4. Ek het nie 'n clue waarvan 4-jariges hou of wat hulle eet lol. Wat kan ek doen om hom besig te hou? Enige ander raad?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29742 by Paisley
OMW ankia - die bed gebreek.... Sjoe julle is rof. Watse tools het julle alles uitgehaal????? LOL!!!!!!!!!!!

Hey julle almal - julle is gegroet!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29740 by sexy~hexy
hehehehe Ankia :evil: You go girl..en ek dink die woord is SPERMMAN en nie Superman nie ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29741 by Paisley
hey nelria!! yup, ek het gewik en geweeg of ek die FB proclamation moet doen... En toe besef ek dat dit een van die grootste stappe is om oor my vrees te kom. So dit was indirek vir my 'n proclamation dat ek glo in 'n GROOT God en alhoewel baie vroeg, weet ek dat alles 100% sal wees. So ja - ek voel nogal chuffed. Many shall frown... maar dit is iets wat ek MOES doen!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29739 by marie r
Ankia, omw. Julle het dit dan omtrent geniet. Kan dit net imagine. :laugh: :blush: Het julle tarzan & jane gespeel....

Sexy, ai tog. Jammer oor jou seuntjie.

G Baby geniet die foto's. Kan nie wag om dit te sien nie, want jy't sulke mooi kinders.

Kan nie verder onthou wat ek gelees het nie.

Hallo aan almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29738 by Morgan
hello hello

Daai panado medsip goed is hel sleg, GROSS!!!
Nelria hoe voel jy?
G ek het gistraand gedroom oor jou babatjie, was n lekker stewinge mannetjie van 3.7kg hehe hy was te mooi.

al julle ander girls... HELLO
G ek

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account