file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29371 by klippie
Hi Therese! Ek gaan ook begin met eerste IUI einde Mei!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29368 by klippie
Is een van julle se pelle of familie dalk 'n orto? Ek soek 'n tweede opinie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29367 by Therese
pais, jong ek ovuleer op hierdie stadium, so af behoort oor 2 weke dan te kom...dan sal ek maar dok gaan sien en weer begin inspuit! ek is net so bly dit het vir jou gewerk die keer! dis sulke great nuus. ek het nou al my kop stukkend gedink oor hoekom dit nie laas met my gwerk het nie, maar dok kan ook nie regtig antw gee nie. net een van daai dinge, ne?
as die keer nie werk nie, sal ons maar die IVF roete doen..

Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29366 by klippie
O gonna julle! Ek moet naald en garing by my hou om toe te werk soos ek my h@l skeur vir julle! Julle klomp sluwe paaldansers! Visvangers! Imagine!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29359 by Paisley
therese, sterkte met jou volgende IUI - ek is seker dit sal goed vir jou uitwerk!!! Hoe lank voor AF gaan opdaag?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29358 by ChaNa
Oky julle ek is nog in my Pj's en moet seker nou bietjie aantrek.. Ek mwil gou gaan bad en hare was en dan gou checkers toe gaan wil sommer gaan kyk of ek vir DH 'n Blue ray dvd kan kry as suprise as hy by die huis kom.

Chat nou nou weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29356 by Tienka
ekke verjaar in Junie, die 18de en ek dink Morgs die 4de

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account