file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29381 by sexy~hexy
Of toemaar, ek sien ek kan dit save as jpeg so ek gaan dit gou kom post

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29380 by Nessie
YYIIIPPEEE! Ek het iemand gevind saam wie ek koffie kan gaan drink!!!
Ek weet nie wat die kliniek se naam is nie maar dis ook Dr R Naidu, tien teen een dan dieselfde een, dis glo by Kingsway?
On swoon in Pinetown

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29378 by klippie
Drieks - julle kom mooi reg op julle eie!!!!!!! Terwyl jy hier is, dink gou vir my 'n reseppie uit toe? Ek het minute steaks en stirfry steaks, baie pasta en noodles, pakkies sop en souse (kerrie ook), baie kaas, blikkies mushrooms, aartappels, tamaties, uie, agurkies. Ek like net nie stirfry nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29377 by Tienka
Halloooo Klipstertjie, toe kom deel jou skills met ons :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29376 by Therese
klippie! dan moet ons maar die paadjie saam stap!! dit sal my derde keer wees! wat se hulle altyd? third time lucky....

Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29374 by sexy~hexy
Paisley..wat is jou email addy...wil gou vir jou die kaartjie mail en hoor wat dink jy?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29372 by Driekie
Therese - Nessie is ok by n Dr Naidoo....is dit miskien dieselfde Dr??

Hahaha Klippie ons moes iets doen - jy en Slakkie maak die lewe vir ons interessant met julle segoed en julle was mia vandag...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account