file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29334 by Driekie
Sjoe julle girls inspire my!!Ek weet nie hoeveel DPO ek was toe ek my BFP gekry het nie - ek weet net dit was 10dae nadat AF moes opdaag..hehe weet nie hoe ek dit gedoen het nie wwet net ons was oor daai tyd baaie besig met familie en so wat kom kuier het (die Mafikeng Airshow was aan). Ek het daai naweek siekerig soos griep wat kom gevoel, en die Maandag oggend met n vreeslike nood wakker geword en die stokkie het 2vet donker strepe gehad...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29328 by Nessie
Cornel, ek is maar ok daaroor. Ek en DH gaan volgende maand die FS sien so ek is baie opgewonde daaroor.

Ek sal nie so lank soos julle kan uithou nie, ek sal dadelik wil pieps as AF nie opdaag nie!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29324 by Strik*kie
AH Lekker gedink ek was ernstig, ek kan 2 dinge gelyk doen lees en post en werk hie hie :silly:

Kriekie, moet nie worry ek nog hier en dankie dankie, uiteindelik is ek ok een van die pienkes :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29321 by Paisley
sjoe hexy dit is baie interessant hoe mense verski. Want meeste mense se bloed se HCG wys vinniger as pieps, maar met my was die HCG in my Pieps BAIE vinniger hoog as in my bloed...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29317 by ChaNa
Cornel ons kan oor presies 'n week toets oky?
So ons maak 'n date vir woensdag 26 May..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29316 by Paisley
therese, ek het fertomid 50mg en gonal f en ovidrel tigger gekry, Dr. het hierdie keer vir my sterker dosis progestoroon vir LP voorgeskryf. 200mg cyclogest 2x 'n dag. Net een inseminasie gedoen. 3 eggies - spermcount: 32mil... Was God se tyd vir ons!

Jou tyd kom therese! ek weet dit sal

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29312 by sexy~hexy
Het verskil met my Paisley..my AF moes die Dinsdag kom, ek het daardie Sondag na dit getoets - 5dae na AF moes kom en my toets was 'n BFN. Toe kry ek dikdermontsteking en dokter se toe ek moet weer toets...toe toets ek die week na dit - toe is AF al amper 14dae laat...toe kry ek een donker strepie en een ligte strepie, BAIE lig. Toe gaan ek vir bloods en toe kry ek my BFP en wys dit ek is 7weke swanger.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account