file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29293 by Morgan
Cornel almal se altyd 14DPO is velig om te toets maar ek het eers 18DPO my BFP gekry

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29291 by Cornel
dankie Kriek,dit kos ook maar oe toe knyp en uit die kas bly (plekkie waar ek die toetsie bere).

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29287 by Paisley
THERESE!!!!!!!!!!! wow dit is lekker om jou weer te sien!!!!!!!!!!! Sjoe - ek is bly dat jy weer voortgaan. Jy moet net vasbyt jong!

Ek voel great. Is dankbaar vir 'n gelukkige en symptom free swangerskap sover!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29285 by Cornel
Sorry Charlain....ek weet nie,dis maar hoe ek met al2 die vorige swangerskappe gemaak het..... Glo my dis vir my 'n groot straf om so lank te wag,maar gelukkig het ek baie van daai goed wat hulle GEDULD noem. Wanneer se julle kan ek toets? Moet dan verseker positief wys....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29286 by Tienka
Nie wil nie Kriek, MOET, alles is deesdae effort. Ek dink boetie het my ribbes ontdek en druk iets daar vas, is hel seer onder my linker ribbes

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29284 by Kriek
Sjoe Cornel, dit is eintlik wonderlik as jy so lank kan wag. Haal my hoed vir jou af girl

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29283 by ChaNa
vandat di klomp weg is hier doen ek regtig niks nie lol.. is nou nog in my pj's lol ooooops

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account