file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29189 by Driekie
Nee wat Paisley my se DH was ok maar so..toe verduidelik ek hom maar met boeke en websites en als aan die hand presies wat wanner met my aan die gebeur is en dant ek die klein dingetjies, soos die wakker word net voor sy slaaptyd vir watter redes okal, en so aan gedoen.

Hulle is eintlik vrek nuuskierig om te weet wat gebeur - so wys en vertel hom als..websites en prentjies is die beste...hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29188 by Tienka
Ek stem G, hierdie is 'n great klompie girls en hier word oor ALLES gechat!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29184 by ChaNa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29182 by Dassie
Bye almal, chat more weer.

Gaan seker more 10 bladsye moet opvang hehe. Kan my net verbeel waaroor julle nog gaan chat vanmiddag.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29181 by Cornel
En ek......is darem ook 25!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29180 by Strik*kie
Ek het nog vandag nie 'n steek werk gedoen nie want julle hou my te besig, gaan no bietjie werk vir 10 min ernstig. O en die baba bietjie kos gee, ag hy doeks tog so lekker hier in my baadjie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29177 by G Baby
Voor ek koebaai s?,wil net s? ek besef net weereens watse lekker klomp girls ons hier is wat saam kuier en saam deel. DIs so voorreg en help mens so baie.
Julle is great!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account