file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #29174 by Paisley
ja - ek kan ook nie 'n rugby game wakker bly nie!!!!!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29172 by Strik*kie
Sjoe Paisley my hubby word baie vies oor ek so baie slaap. En ek kom nog steeds nie in oggende op nie wil net slaap. En dan as ek saam hom rugby kyk op tv dan raak ek ook aan die slaap, dan is hy rerig suur vir my lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29170 by G Baby
Kan wees Driekie,Aan die begin vir so 1 week moet mens hulle maar so elke uur toilet toe vat,tot hulle self beheer het oor blaas. Wat ook goed werk-in somer-om hulle sommer so kaalgat te laat speel dan kan hulle self sien wanner hulle piepie. Hulle leer so vinnig. SO 2-3 weke dan s? hulle vir jouself hulle wil gan pieps.
DIs maar moeilik as mens werk,jy kan dalk in die aand voor hy bad hom laat piepie en so begin maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29166 by Strik*kie
Ja Karin dis waar wat driekie se sy sal begin skrop en rondskuif om plekkie te kry wat lekker is vir babies. End an sal sy nie wil eet nie. Ek het gewoonlik as sy klaar is vir haar stukkies rou lewer gegee om net weer haar krag op te bou want sy het hulle vir die 1e dag glad nie gelos nie, maar teen die 2e dag dan druk die noot hoog en dan het sy gehol vir die grasperk om te pieps. Dit was altyd te kostelik jy sien sommer hoe benoud is daai gesig al. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29165 by Paisley
o-ja charlaine. Nee ek hoef nie terug te gaan na Dr. Pentz toe nie. Hy is nie meer 'n verloskundige nie. Ek sou ook nie teruggegaan het nie - hy is net te ver, en my gynea is great!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29164 by Nessie
Dankie tog ek's al 25!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29163 by Paisley
great idee drix - ek sal wag tot hy bed toe kom!!! Ja nee strikkie - ek het ook van my slapie gehou! Maar DH laat my nou darem toe om al vroegaand om te kap. voorheen was hy maar lekker suur as ek so vroeg aant slaap raak!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account